DE KAAP MEUBELFABRIEK

Die Ontstaan van De Kaap Meubelfabriek
De Kaap Meubelfabriek is in 1997 deur Werner Boshoff en sy vrou Yolande Boshoff gestig.
Na die tragiese afsterwe van Werner in 'n motorongeluk in November 2019, het Yolande besluit om met die besigheid voort te gaan.
Ons Meubels
Ons meubels word van soliede hout vervaardig. De Kaap Meubels veskaf soliede, kwaliteit houtmeubels teen fabriekspryse.
Ons gekwalifiseerde kabinetmakers en houtmasjieniste maak die volgende meubels:
- Cape Cottage Range
- Rustic Meubels
- Volgens klient se spesifikasies
Ons beskik ook oor 'n wye klientebasis en ons meubels kan in menige hotelle, restaurante en privaatwonings gevind word.
Diens gewaarborg!
Aflewering
Ons lewer Landswyd af:
- Biddulphs Depot na Depot
- Biddulphs Depot tot Woning
- Kourier kleiner items
- Tuinroete area word deur onsself afgelewer.
Telefoon:
083 570 7849
Termes & Voorwaardes
Ontwerp deur TheSiteShaper.co.za
Kopiereg © De Kaap Meubelfabriek - 2021
Adres:
14 Brick Straat
George-Industria
George
Wes Kaap