Die Ontstaan van De Kaap Meubelfabriek
De Kaap Meubelfabriek is in 1997 deur Werner Boshoff en sy vrou Yolande Boshoff gestig.
Na die tragiese afsterwe van Werner in 'n motorongeluk in November 2019, het Yolande besluit om met die besigheid voort te gaan.